Tussen die krake
Fokofpolisiekar
Hierdie jaar het soos 'n vliegtuigenjin op my neergedaal
En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
En ek neem aan ek sal moet verantwoordelikheid hiervoor aanvaar
My brose verstand
Wat wit, warm
Soos 'n jong vlam
Hierdie lopende doodskis verbrand
Onkunde sal altyd seëvier
Jou haat sal jou verteer
Dis jammer dat almal so verskriklik jammer is
Soos traumapasiënte is ons gevoelloos
Maar doelgerig om so vinnig as moontlik
Ons pad
Ons pad uiteindelik
Uiteindelik hier uit te vind
Jou haat sal jou verteer
In ons verbrokkelende fondasie
Is daar nou lewe in krake
Waar daar eers niks was nie
En ons sal bly en veg
En sodoende ons menswees verloor
Maar wat bly dan oor?
My haat sal my verteer
Encontrou algum erro na letra? Por favor envie uma correção clicando aqui!
Mais ouvidas de Fokofpolisiekar
ver todas as músicas- Swanesang
- Vernietig Jouself
- Maak Of Braak
- Angs Aanval
- Verklaar
- Monoloog In Stereo
- Heiden Heiland
- Ontken Altyd Alles
- Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)
- Tiny Town
- Tonnelvisie
- Bid Vir My
- Vasbeslote Korporasie
- Backstage (As Daar Een Is)
- My Lys Verskonings
- Tussen Die Krake
- Antibiotika
- Ek Skyn (Heilig)
- As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
- Fokofpolisiekar